Die gestaltes van liefde:
 
Aanvaarding, deursigtigheid, eerlikheid, diversiteit, diensbaarheid, liefde, groei, eenvoud, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, nederigheid.
 
 
                      


 
 
 
Ons droom: Ons smag daarna om uit die liefde van Jesus voluit te lewe.
 
Ons doen: Om in eenvoud, onafhanklikheid en onder die lyding van Jesus Christus die Ooskerk te help bou tot n geesgevulde geloofsgemeenskap wat met passie tot die eer van God lewe.
Gesels met ons
Top Tyd Bediening Familie Bediening Online Bediening
Copyright 2012 by Ooskerk.org.za   Terms Of Use  Privacy Statement  Register  Login
  Red Cactus